Tuesday, June 9, 2009

Alles is nou weer in plek

O tyd, ons het 'n bietjie stil geraak na die reunie en elkeen het besig geraak in hul eie leefwêreld.

My rekenaar het groot probleme gehad en ek was vir 'n tyd lank op die selfoon alleen aangewese. Ek het intussen van werk ook verander, nogal ontwrigtend. Maar alles is nou weer in plek. Ek het die fotos weer op die rekenaar gelaai en gaan nou aan die CD begin werk. Sal julle op hoogte hou.

Groete
Maretha